Is jy ook bekommerd oor wat in die NG-kerk aan die gang is?
Dan is jy op die regte plek … WELKOM!
SLUIT BY ONS AAN : KLIK HIER
FAMILIE-byeenkoms en stigtings-vergadering!
Lees meer daaroor in die NUUSBRIEF.
Klik op die NUUSBRIEF skakel onder aan die bladsy.
KRAAK-VARS NUUS
Kry klein interessante brokkies nuus via WhatsApp wat nie altyd in die nuusbrief verskyn nie.
STAP 1: Bêre ons nommer as ‘n kontak in jou foon se lys van kontakte (082 237 7793)
STAP 2: Stuur vir ons jou naam en van vanaf jou WhatsApp.
BELANGRIK: As ons nommer nie as ‘n kontak in jou foon gebêre is nie, sal jou foon ons boodskappe blok.