fbpx
Skip to content Skip to footer

WIE KAN BETROKKE RAAK?

 

Almal wat, soos God vereis in Mat 17:5, luister na Jesus en Sy woorde as die waarheid glo en uitleef.

Dit sluit huidige en gewese NG-kerk lidmate in, sowêl as ander geloofsgenote van buite die NG-kerk, wat glo dat die Algemene Sinode van die NG-kerk se interpretasie van die Bybel onskriftuurlik is en as gevolg daarvan nie die besluite van die Algemene Sinode kan ondersteun nie.

HOE KAN JY BETROKKE RAAK?

Deur te registreer by die KOINONIA SINODE wat op 4 Mei 2023 gestig is. Vir meer inligting KLIK HIER 

Kairos Netwerk © 2025. Alle regte voorbehou