Dankie dat jy vir die Hoëveld konferensie geregistreer het!
Sodra die video-opname beskikbaar is sal ons vir jou ‘n epos stuur met die skakel na die video-opname.
BELANGRIK:
Vir ingeval ons jou per WhatApp moet kontak, bêre asb Kairos Netwerk se nommer in jou foon se lys van kontakte.
As jy nie die nommer as ‘n kontak in jou foon se lys van kontakte bêre nie, sal jou foon ons WhatsApp boodskappe aan jou blok.
Die nommer is 082 237 7793
Intussen moet jy jouself asb tuismaak, hier op die webtuiste.
Kliek op al die skakels … bo en onder-aan hierdie bladsy en kyk gerus wat alles op die webtuiste te vinde is.