Kairos Netwerk konferensie : Hoëveld

Hierdie konferensie was gehou op 12 November 2021 by NG Kerk Secunda Goedehoop. Daar was ‘n video-opname gemaak.

Video-opname van hierdie konferensie

Die video(s) is nou GRATIS beskikbaar. Persone wat reeds geregistreer het, het ‘n epos gekry met ‘n skakel na die video-opname.

Indien jy ook na die video-opname wil kyk maar nog NIE geregistreer het nie, vul asb die vorm hieronder in en stuur dit in deur op die knoppie heel onder te klik.

Die sprekers was:
– Dr Johan Ernst : “Waarom Doleer gemeentes?”
– Prof JW Hofmeyr : “Die krisis met Teologiese opleiding”
– Ds Theo Danzfuss : “Die pad vorentoe”

Daar was ook vrae uit die gehoor wat beantwoord was.

.