Hieronder is 5 videos van die konferensie wat gehou was op 12 November 2021 by NG Kerk Secunda Goedehoop.
BELANGRIK: Merk (“bookmark”) hierdie bladsy, of skryf die adres neer, sodat jy dit later weer kan kry.
Moet asb nie hierdie bladsy se adres vir iemand gee nie. Kry die persoon om self te registreer (dit neem net 1 minuut). Op hierdie manier help jy deurdat ons nog ‘n persoon se kontakbesonderhede kry wat betrokke raak by die reformasie proses.
Die skakel wat jy na die persoon moet aanstuur, waar die persoon self kan registreer, is kairosnetwerk.net/knhv
.