fbpx
Skip to content Skip to footer

Kairos Netwerk konferensie VIDEO : Noord-Vrystaat

Hierdie konferensie was gehou op die 28ste Oktober 2021 by die NG Moedergemeente Odendaalsrus (dolerend).

Die video opname is nou GRATIS beskikbaar. Persone wat reeds geregistreer het, sal binnekort ‘n epos kry met ‘n skakel na die videos van hierdie konferensie.

Indien jy nog nie geregistreer het nie maar ook na die videos wil kyk, vul asb die vorm hieronder in en kliek heel onder om dit vir ons te stuur.

Vir navrae kontak gerus:
Gerber Roux – 079 694 3934
Dubois du Toit – 082 856 3217

.

Kairos Netwerk © 2025. Alle regte voorbehou