Wes-Kaap konferensie VIDEO(s)

Hierdie konferensie was gehou op die 23ste Oktober 2021 by die Strand Gemeente (dolerend).

Die video opname is nou GRATIS beskikbaar. Persone wat reeds geregistreer het, het ‘n epos gekry met ‘n skakel na die videos.

Indien jy nie geregistreer het nie maar ook na die videos wil kyk, vul asb die vorm hieronder in en kliek heel onder om dit vir ons te stuur.

.