Skip to content Skip to footer

1. Interaktiewe “1-tot-1” gespreksdokument: (2 kante van A4)

   a) Die leun, en die gevolge wat dit inhou.
   b) Die waarheid, soos wat ons uit die Woord leer.
   c) Wat nou? Wat is die plan? … en jy?

2. Kort Videos:
   (met “teaser” na opvolg video en skakel na webblad met inskryf-vorm vir meer inligting … wat dan toegang gee na INTERAKTIEW blad met dieselfde info as “een-tot-een” gespreks-dokument wat afeindig met uitnodiging tot betrokkenheid) 

a) 4 weke = 4 videos oor “die leun”
b) 4 weke = 4 videos oor “die waarheid”
c) 4 weke = 4 videos oor “die oplossing”

Kairos Netwerk © 2025. Alle regte voorbehou