fbpx
Skip to content

Dankie dat jy geregistreer het!

Jy sal van nou af die nuusbrief ontvang,
Indien jy nie die nuusbrief wil ontvang nie is daar ‘n “unsubscribe” link heel onder aan die nuusbrief. As jy daarop klik kan jy kies om van die lys verwyder te word.

______________________________________________________

KRAAKVARS NUUS – Soos wat dit gebeur:

Ontvang klein interessante brokkies nuus via WhatsApp wat meestal nie in die nuusbrief verskyn nie.

STAP 1: Bêre ons nommer as ‘n kontak in jou foon se lys van kontakte (082 237 7793)
STAP 2: Stuur vir ons jou naam en van vanaf jou WhatsApp.
BELANGRIK: As ons nommer nie as ‘n kontak in jou foon gebêre is nie, sal jou foon ons boodskappe blok.

___________________________________________________

Intussen moet jy jouself asb tuismaak, hier op die webtuiste.
Kliek op al die skakels … bo en onder-aan hierdie bladsy en kyk gerus wat alles op die webtuiste te vinde is.

English English Afrikaans Afrikaans