Die Na-Covid konferensie video-opname is nou beskikbaar

Die konferensie was gehou op die 29ste Julie 2021

Die sprekers was:

Prof Fika J van Rensburg – Nuwe Testamentikus en voormalige rektor
Dr Mangosuthu Buthelezi – Bekende politieke leier
Dr Brand Pretorius – Erkende sakeleier

Hulle het gesels oor:

  1. Die voorbereiding vir dit wat na-Covid wag. (Verkleinde kerke en finansiële realiteite)
  2. Waarop die kerk se boodskap moet fokus?
  3. Strategieë vir die heropening van bedieningsprogramme.
  4. Hoe om uitdagings met hoop te bestuur.

 

REGISTRASIE:

  1. Registreer om toegang te kry na die video-opname.
  2. Registrasie is GRATIS
  3. Vul die vorm hier onder in om te registreer.
  4. Nadat jy geregistreer het sal jy ‘n epos kry om jou registrasie te bevestig, daarom is dit belangrik dat jy jou epos-adres korrek invul.
  5. As jy nie die epos binne 2 ure kry nie, kyk asb eers tussen jou “spam/junk/promotions” eposse.
  6. Indien jy nog steeds nie die epos kry nie, stuur asb ‘n epos na info@kairosnetwerk.net