fbpx
Skip to content

Dankie dat jy vir die GOUDLAND konferensie geregistreer het!

Die video-opname(s) sal binnekort beskikbaar wees. Almal wat reeds geregistreer het sal, wanneer die video-opname beskikbaar word, ‘n epos kry met ‘n skakel na die video-opname(s).

BELANGRIK:
Vir ingeval ons jou met WhatsApp moet kontak, bêre asb Kairos Netwerk se nommer in jou foon se lys van kontakte.
As jy nie die nommer as ‘n kontak in jou foon se lys van kontakte bêre nie, sal jou foon ons WhatsApp boodskappe aan jou blok.
Die nommer is  082 237 7793

Intussen moet jy jouself asb tuismaak, hier op die webtuiste.
Kliek op al die skakels … bo en onder-aan hierdie bladsy en kyk gerus wat alles op die webtuiste te vinde is.

English English Afrikaans Afrikaans